Monday 28 May 2012

1977









Ja, die outjies wat 1977 matriek geskryf het, sal sommige van die volgende televisieprogramme onthou; party daarvan plaaslik vervaardig, ander oorgeklank en die res aangekoop uitgesaai:

Ben Brandt, Call Me Kelly, CHiPs, The Dingleys, Eight is Enough, Flinkdink,
The Hardy Boys/Nancy Drew Mysteries, Koffiehuis, Midweek, Net 'n Bietjie Liefde, Opdrag, Ouma Kom Help, Uit En Tuis, Van der Valk, Vidoq, Wielie Walie en Willem.

Uit dieselfde jare, hoewel nie noodwendig 1977 nie, dateer ook die volgende programme waarvan die meeste nog by my ‘n klokkie lui, maar helaas nie almal nie:
Bangalory Time, Banacek, Barbapapa, Beste Profesor, Bonanza, Cannon (TV series), Captains and the KingsCatch KandyCharlie's Angels, Casimir (dinosaur), Chapi Chapo, CHiPs, Columbo (TV series), Dokter-Dokter, Groenie die draak, Haas Das se Nuuskas, Happy Days, The High Chaparrall, Jopie Adam, Kaptein Skarlaken, Little House on the Prairie , Quincy, M.E., Tandarra en Tarzan koning van die oerwoud.

Dis ook die jaar waarin Tom Pryce sy lewe tydens die Suid-Afrikaans Grand Prix verloor.

Die treffers van daardie jaar is:

MISSISSIPPI - Pussycat
DON'T CRY FOR ME ARGENTINA - Julie Covington
BARRACUDA - Heart
LUCILLE - Kenny Rogers
DO YOU WANNA MAKE LOVE - Peter McCann
HOWZAT - Sherbert
DON'T LEAVE ME THIS WAY - Thelma Houston
HUSH HUSH MARIA - Joe Dolan
MAGIC FLY - Space
YESTERDAY'S HERO - John Paul Young
IF YOU LEAVE ME NOW - Chicago
SMILE - Pussycat
ANGELO - Brotherhood of Man
I NEED YOU - Joe Dolan
WALKING ON A LOVE CLOUD - 5000 Volts
LIVING THING - ELO
GEORGIE - Pussycat
DADDY COOL - Boney M
I'LL MEET YOU AT MIDNIGHT - Smokie
LOST IN FRANCE - Bonnie Tyler

Maar dit gaan mos hier oor die Parkies van 1977. Die Parkie-matrieks daardie jaar was: