Die voorstel is dat ons hier 'n skakel vir elke matriekgroep inbou. Elke skakel lei na 'n kontakpersoon vir die betrokke groep se kontakbesonderhede. Ons hou daar ook die name by van die Parkies met wie die skakelpersoon kontak bewerkstellig. Ook dan natuurlik 'n gastelys van elke jaargroep se outjies wat die groot reünie gaan bywoon.
Jy is welkom om jou eie besonderhede aan die hand van die kommentaarblokkie by by jou betrokke jaargroep te plaas. Ek sal nie jou kontakbesonderhede publiseer nie, slegs jou naam. Jou besonderhede sal ek vir die kontakpersoon deurgee.
Op die oomblik plaas ons hier die data van die alumnikantoor se databasis.
Sodra ek die jaargroepe se kontakpersone het, plaas ek die besonderhede.

1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
No comments:
Post a Comment