Wednesday 20 June 2012

'n Uitdaging vir die 1977-matrieks

As jy hierdie jare by ons op skool was, sal jy die fout wat die drukkersduiwel (tien-teen-een eerder 'n redaksielid) gemaak het, maklik kan opspoor.

14/19 Februarie 1972

Hier was meer skole betrokke, so die foto's van ons is aansienlik minder. Dis ook opvallend dat baie meer spasie aan advertensies afgestaan is.







Nog twee atletiekprogramme se advertensies


Die lieflike atletiekprogramme het redelik gou meer advertensies as program geword. Party van hierdie plekke dryf steeds handel, in dieselfde perseel. Baie van die ander hou lieflike stukkies onthou in.