Tuesday 15 January 2013

Hokkie-navraag

Sean Hulley, hokkie-akademiehoof, vra die name van die skole of skool teen wie ons destyds in 1963 ons eerte hokkiewedstryde gespeel het.

Het ons die name van die eerste span(ne).

Die Kwêvoël verklap niks.

Ons wil graag 'n vertoonwedstryd teen die skool in plek kry, en van die oudspelers uitnooi.