Onnies

Een van die oud-Parkies op ons personeel het aangebied om 'n lys saam te probeer stel van die eerste 50 jaar se onderwysers.

Ek sal sy werk hier opdateer.

Die beste van navorsing sal hom egter nie by die onderwysers se byname uitbring nie.

Neem asseblief die vrymoedigheid om aan die hand van die kommentaar-funksie die onderwysers en hul byname wat nog voorop in jou geheue staan, hier aan te teken. Help tog maar net deur die vak of vakke ook te noem, en natuurlik die era of circa-jaartal as jou eie geheue jou in die steek laat.



Mev. Anneke (Dik Dolla) van Niekerk. Afr. en Aard. 1970's - 1980's
Mnr. Frans (Gabbas) Gerber. Skoolhoof 1973 - 1979
Mnr. P.A. Tokyo/Porky le Roux. Bybelkunde/ Godsdiens 1970's
Mnr. Charles (Charlie) Immelman. Afrikaans, 1970's
Mev. Judith (Mamma Mossie) Mosterd. Afrikaans/ Geskiedenis, 1960's - 70's
Mnr. (Oom Soon) Pretorius. Geskiedenis, 1970's
Mnr. George Hughes. Geskiedenis, 1970's
Mev. A. van Tonder. Huishoudkunde, 1960's - 70's
Mnr. Izak (Kiepie) Loots. Musiek, 1960's - 70's
Mnr. Anton Muller, 1970's, Kuns
Mev. Elize Vorster, Duits, 1960's + on

7 comments:

  1. Mev Visser,(Engels in die 70s) tans Mev Spies en bly in 13e straat Menlopark.Julle sal haar baie in die Spar raakloop

    ReplyDelete
  2. Mev Bendix (Engels 70's); Leona Eksteen en Bonnie Osterhoff (musiek 70's); Henk Roux (Afrikaans 70's); Dieter Böhmer (Wiskunde 70's); Juf Grabouw (Duits 70's); Dawie de Bruin (Biologie 70's); Yvonne van der Watt (Wiskunde 70's).

    ReplyDelete
  3. Mev Anneke van Niekerk was reeds in die later 60's by die skool betrokke.

    Aggi Muller sedert die bestaan van die skool tot 80's (Kuns, Engels, Duits)
    Fanus Booysen 60's tot 80's (Aardrykskunde)
    Adolf Theron 60's tot 80's (Wiskunde)
    Julian Visser 60's tot 70's Wiskunde
    Mnr E Schroeder 60's tot 70's (Engels)
    Allette Steyn 60's tot 70's (Biologie)
    Me du Toit (Spoegies) 60's tot 70's (Skeinatuurkunde)
    Kate Geldenhuys (Tannie Kate) 60's tot 70's (Engels)

    ReplyDelete
  4. Henk Roux se bynaam was Kolisile.
    Mev le Riche: Engels 70's
    Mev Susan Grobbelaar (Davin): Wiskunde 70's
    Mev Schwalb: Wetenskap 70's
    Mnr Raubenheimer: Biologie 70's
    Mnr (Pottie) Potgieter: Boekhou 70's
    Mev (Ous) San le Roux: Latyn 70's
    Mev Keet: Aardrykskunde 70's
    Mnr Visagie: Adjunkhoof 70's
    Mnr Thinus Brits: Sotho 70's

    ReplyDelete
  5. Mnr Henk van der Merwe: Geskiedenis 80's

    ReplyDelete
  6. (60's - 70's);
    Roelf Goris - Latyn , Kadetorkes ;
    Mej Wandrag - Frans;
    Mevr Piek - Latyn, sonder twyfel die sexieste onnie ooit) ;
    Mnr Piek - lucky fish.
    Chris de Nyschen (Bybel en LO);
    Voor Gerber was GP van Zyl skoolhoof en Fanus Booysen daarna.
    Sal graag wil weet of die mense nog leef - verstaan Julian Visser is oorlede.

    ReplyDelete
  7. Juffrou Odendaal: Die formidabele Franse onnie! (70's); Poppie Grimbeeck (Biologie) (70's);

    ReplyDelete