Saturday 30 June 2012

Skolier van Menlopark in motorongeluk oorlede

'n Oudleerling het 6 plakboeke by die skool kom aflaai - sy maak huis skoon, gaan trek en wil die goed nie sommer net weggooi nie. Nooiensvan is Van As. Haar ma het die plakboek vir haar en die res van die gesin wat by ons op skool was, bygehou.

Ek het skandeer om gedurende die vakansie iets vanaf die huis te kan plaas. Die oorwig is atkletiek se kan toe, juis omdat dit uit die laat sewentigs is. En tussen al die atletiek, dan iets soos hierdie.

Lees jy net die eerste paragraaf, dan val dit jou weer eens op hoe baie SA in baie opsigte verander het. 

Landloop, tennis en hokkie in die koerant (1977)