Vir alle oud-Parkies sedert 1963. Streef steeds die hoogste na en stuur stories en staaltjies en brokkies onthou na hans.moolman@menlopark.co.za.
Die dae van rooi handdoeksokkies en die pawiljoene wat geKREUN het onder Menlo-ondersteuners, toe die ondersteuners van Sasol-atletiek in TWEE busse Sasolburg toe gery het, ons sou dit vir NIKS mis nie!

ReplyDelete