Monday 18 June 2012

'n Baie ou Prospektus

Die outjies wat die laaste klompie jare matriek geskryf het en met persoonlike rekenaars grootgeword het, moet my verskoon as ek vir enkele van die ouer garde wys hoe om vandag se inskrywing groter te laat vertoon:

Aktiveer die "Page"-knoppie regs bo op die skerm en kies dan om in te zoom soos aangetoon op die eerste twee illustrasies.

Almal se kykers kyk immers nie meer soos dit 50 jaar gelede gekyk het nie. En nie almal van ons is vertroud met die funksie om die bladsy nader te trek nie.




























No comments:

Post a Comment