Saturday 7 July 2012

Die mannekyne is moontlik Parkies


Hierdie doedies word nergens Parkies genoem nie, maar wat sou hulle in die plakboek soek, as hulle nie Parkies is nie. Kyk of jy die spelfout in die teks kan opspoor.


No comments:

Post a Comment