Monday 2 July 2012

Glencoe 1977

Hierdie is seker die lafste inskrywing ooit. Maar iewers in 1977 het iemand die paar woorde belangrik genoeg geag om uit te knip en vir haar kinders in 'n plakboek te bewaar. En miskien, wie weet, bring dit vandag lieflike herinneringe terug vir iemand wat destyds saam was Glencoe toe, en nou, hier, weer daaraan herinner word. Vir iemand was dit dalk die eerste keer dat hy sy toekomstige vrou en moeder van sy kinders gesoen het.

No comments:

Post a Comment